Die Kroatiese Wikipedia is die Kroatiese uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlyn ensiklopedie. Die wikipedia is op 16 Februarie 2003 begin. Hulle het tans 214 633 artikels, wat dit die 42ste grootste wikipedia maak.

Mylpale 25 April 2003 — Eerste artikel geskep 8 Oktober 2005 — 10 000 artikels 11 Augustus 2006 — 20 000 artikels 3 Desember 2008 — 50 000 artikels 18 Oktober 2009 — 70 000 artikels 30 November 2010 — 90 000 artikelsAktualno

Voorbeeld 'n Voorbeeld van 'n Kroatiestalige artikel oor Afrikaans: Afrikaans.

Verwysings

Eksterne skakels

Die tuisblad van die Kroatiese Wikipedia

Kategorie:Wikipedias volgens taal