Die Estniese Wikipedia is die Estniese uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlyn ensiklopedie. Die Wikipedia is in 24 Julie 2002 begin. Dit het tans artikels en is die grootste Wikipedia.

Voorbeeld 'n Voorbeeld van 'n Estnies-talige artikel oor Afrikaans: Afrikaani keel.

Eksterne skakels

Die tuisblad van die Estniese Wikipedia

Wikipedia Kategorie:Wikipedias volgens taal