Die Federale Alliansie was 'n klein Suid-Afrikaanse politieke party wat twee setels in die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1999 verower het. Die party is in 1998 gestig en die leier was die Suid-Afrikaanse besigheidsmagnaat Louis Luyt.
In Februarie 2007 het die Federale Alliansie met die Vryheidsfront Plus saamgesmelt.
Verkiesingsresultate Verkiesing Stemme % Setels 1999 86 704 0,54 2
Sien ook Lys van politieke partye in Suid-Afrika
Verwysings
Eksterne skakels Verkorte manifes van die Federale Alliansie
Kategorie:Voormalige politieke partye in Suid-Afrika