Die Griekse Wikipedia is die Griekse uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlyn ensiklopedie. Die wikipedia is op 1 Desember 2002 begin en is die vyfde taal wat sy eie wikipedia gekry het. Hulle skep op 15 Desember 2003 hulle 1 000ste artikel. In Oktober 2009 het hulle reeds 45 000 artikels gehad.:el:Ειδικό:Στατιστικά
Die Wikipedia het tans artikels en is die grootste Wikipedia.
Voorbeeld 'n Voorbeeld van 'n Grieks-talige artikel oor Afrikaans: Αφρικάανς γλώσσα.
Verwysings
Eksterne skakels
Die tuisblad van die Griekse Wikipedia
Wikipedia Kategorie:Wikipedias volgens taal