Die 2011 Superrugbyseisoen het in Februarie 2011 afgeskop met voorseisoenwedstryde wat van middel Januarie gespeel is. Dit het vroeg in Julie ten einde geloop om aan spelers die geleentheid te gun om te herstel voor die Rugbywêreldbeker 2011 wat in September en Oktober afgespeel het. In toekomstige nie-wêreldbekerjare sal die kompetisie tot Augustus strek. Die 2011-seisoen was die eerste van die uitgebreide Superrugbykompetisie met die toetrede van die Melbourne Rebels nadat ’n bod van die Southern Kings van die hand gewys is.

Die kompetisie is oor 21 weke beslis met ’n totaal van 125 wedstryde wat gespeel is. Dit begin met drie groepe van vyf spanne wat volgens lande ingedeel is (daar was dus ’n Australiese, Nieu-Seelandse en Suid-Afrikaanse groep). Met die nuwe formaat het die seisoenwedstryde uit twee tipes wedstryde bestaan, nl.: Intergroepwedstryde – Elke span speel twee keer teen elk van die ander spanne in die groep in tuis- en wegwedstryde. (Sien onderstaande tabelle vir groepe) Tussengroepwedstryde – Elke span het teen vier van die spanne van die ander twee groepe gespeel waarvan vier wedstryde tuis was en vier wedstryde weg. Daar is dus teen een span van elke ander groep nié gespeel nie.

Die boonste span in elke groep, asook die volgende drie spanne op die algehele punteleër, ongeag hul plek in die groep, het in die uitspeelwedstryde gespeel. Die boonste twee groepwenners (op die basis van die algehele punteleër) het die eerste ronde van die uitspeelwedstryde ’n loslootjie gekry. In die eerste ronde van die uitspeelwedstryde was die derde groepwenner nommer drie met ’n tuiswedstryd teen die span wat sesde op die algehele punteleër geëindig het. Die span wat vierde was op die algehele punteleër het dan in ’n tuiswedstryd uitgespeel teen die span wat vyfde was. In die halfeindrondes het die tweede groepwenner uitgespeel teen die span wat in die eerste uitspeelronde gewen het en die hoogste op die punteleër was. Die eerste groepwenner het dan teen die ander uitspeelrondewenner gespeel. Die eindronde was tuiswedstryd vir die span wat die hoogste op die algehele punteleër geëindig het.

Punte

Tabel notas Pos = Tabel Posisie S = Speel W = Wen (4 punte) G = Gelykop (2 punte) V = Verloor (0 punte) PV = Punte vir (Totale punte aangeteken) PT = Punte teen (Totale punte afgestaan) +/- = Punteverskil (Die totaal van PV minus PT punte) BP1 = Bonuspunt toegeken vir ’n span wat vier of meer drieë gedruk het in een wedstryd, ongeag die uitslag van die wedstryd. BP2 = Bonuspunt toegeken aan die verloorspan wanneer daardie span met 7 of minder punte verloor. Slegs die verloorspan kan ’n maksimum van 2 bonuspunte verkry. LL = Bonuspunte toegeken vir ’n loslootjie. Pte = Alle punte wat bymekaar gemaak is

Die span wat die week ’n loslootjie het kry vier ligapunte

Wedstryddatums DatumDatumWeek 118–20 FebruarieWeek 126-7 MeiWeek 225-26 FebruarieWeek 1313-14 MeiWeek 34-5 MaartWeek 1420-21 MeiWeek 411–12 MaartWeek 1527-29 MeiWeek 518–19 MaartWeek 163-4 JunieWeek 625–26 MaartWeek 1710-11 JunieWeek 71-2 AprilWeek 1817–18 JunieWeek 88–9 AprilUitspeelrondes25-26 JunieWeek 915–17 AprilHalfeindronde1-2 JulieWeek 1022-23 AprilEindronde9 JulieWeek 1129–30 April

Nota: Afskoptye is in die land waar die wedstryd gespeel is Nota: Tye, datums en wedstrydplek is onderhewig aan verandering

Week 1 Geen dagligbesparing in Brisbane.

Loslootjie: Stormers

Week 2

Loslootjie: Force

1 As gevolg van die aardbewing op 22 Februarie 2011 in Nieu-Seeland wat gelei het tot groot skade en lewensverlies in Christchurch, is besluit om die wedstryd tussen die Crusaders en die Hurricanes af te las met elke span wat twee ligapunte kry.

Week 3 Geen dagligbesparing in Perth.

Loslootjie: Hurricanes

Week 4 Geen dagligbesparing in Perth.

Loslootjie: Bulls, Reds, Waratahs

Week 5 Geen dagligbesparing in Brisbane.

Loslootjie: Brumbies

Week 6 Geen dagligbesparing in Brisbane.

Loslootjie: Highlanders

Week 7 Geen dagligbesparing in Perth. Sondag 3 April eindig dagligbepaling in Australië en Nieu-Seeland.

Loslootjie: Crusaders

Week 8

Loslootjie: Blues, Chiefs, Rebels

Week 9

Loslootjie: Sharks

Week 10 Paasnaweek

Loslootjie: Brumbies, Cheetahs, Stormers

Week 11

Loslootjie: Lions

Week 12

Loslootjie: Bulls

Week 13

Loslootjie: Force, Sharks, Waratahs

Week 14

Loslootjie: Highlanders, Hurricanes, Reds

Week 15

Loslootjie: Blues, Chiefs, Rebels

Week 16

Loslootjie: Crusaders

Week 17

Loslootjie: Cheetahs

Week 18

Loslootjie: Lions

Uitspeelwedstryde

Kwalifiserende ronde

Halfeindronde

Eindronde

Spelerstatistieke

Voorste driedrukkers Top 19 driedrukkersPosNaamDrieëSpan 1 Sarel Pretorius 9 Cheetahs Bjorn Basson 9 Bulls Sean Maitland 9 Crusaders 4 Rene Ranger 8 Blues 5 Israel Dagg 7 Crusaders Jared Payne 7 Blues 7 Drew Mitchell 6 Waratahs Luke Morahan 6 Reds Adam Thomson 6 Highlanders Alby Mathewson 6 Blues Jaque Fourie 6 Stormers Jaco Taute 6 Lions Wynand Olivier 6 Bulls Hosea Gear 6 Hurricanes JP Pietersen 6 Sharks Scott Higginbotham 6 Reds Lwazi Mvovo 6 Sharks Tom Carter 6 Waratahs Robert Fruean 6 Crusaders Bron: www.sarugby.net

Voorste puntemakers

Top 10 voorste puntemakersPosNaamPunteSpan 1 Quade Cooper 228 (5 Drieë, 31 Doel, 43 Straf, 4 Skep) Reds 2 Morné Steyn 216 (33 Doel, 46 Straf, 4 Skep) Bulls 3 Dan Carter 194 (3 Drieë, 25 Doel, 42 Straf, 1 Skep) Crusaders 4 Patrick Lambie 193 (4 Drieë, 28 Doel, 39 Straf) Sharks 5 Sias Ebersohn 179 (2 Drieë, 32 Doel, 33 Straf, 2 Skep) Cheetahs 6 Matt Giteau 171 (4 Drieë, 20 Doel, 36 Straf, 1 Skep) Brumbies 7 James O'Connor 170 (3 Drieë, 7 Doel, 47 Straf) Force 8 Kurtley Beale 169 (4 Drieë, 28 Doel, 31 Straf) Waratahs 9 Peter Grant 142 (14 Doel, 38 Straf) Stormers 10 Luke McAlister 137 (1 Drie, 21 Doel, 29 Straf, 1 Skep) Blues Bron: www.sarugby.net

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Sport in 2011 Kategorie:Superrugby