200px|regs|duimnael|Ichiro Suzuki

Ichiro Suzuki (Japannees: 鈴木 一 朗, すずき いちろう) (gebore 22 Oktober 1973 in Toyoyama, Aichi) is 'n Japannese bofbalspeler wat vir die Seattle Mariners speel. Hy is een van die Japannese spelers in MLB wat 'n mate van sukses behaal het. In die VSA staan hy bekend as die The Silent Samurai.

Kategorie:Japannese bofbalspelers Kategorie:Geboortes in 1973 Kategorie:Lewende mense