ISO 3166-2:DE is 'n ISO-standaard en bylae tot ISO 3166-2 wat spesifiek op Duitsland betrekking het. Hierdie standaard definieer Duitsland se deelstate.

Kodes Die voorvoegsel DE staan vir Duitsland, die tweede deel is die deelstaat se tweeletter-kode: duimnael|250px|Kaart van Duitsland met die kode vir elke deelstaat Kode Naam Kategorie DE-BW Baden-Württemberg deelstaat DE-BY Beiere deelstaat DE-BE Berlyn deelstaat DE-BB Brandenburg deelstaat DE-HB Bremen deelstaat DE-HH Hamburg deelstaat DE-HE Hesse deelstaat DE-MV Mecklenburg-Voorpommere deelstaat DE-NI Nedersakse deelstaat DE-NW Noordryn-Wesfale deelstaat DE-RP Rynland-Palts deelstaat DE-SL Saarland deelstaat DE-SN Sakse deelstaat DE-ST Sakse-Anhalt deelstaat DE-SH Sleeswyk-Holstein deelstaat DE-TH Thüringen deelstaat

Sien ook Deelstate van Duitsland .de

Bronne ISO 3166-2, die verwysingstabel vir regionale landkodes. ISO 3166-1, die verwysingstabel vir alle landkodes, soos gebruik vir domeinname op die Internet.

Kategorie:Deelstate van Duitsland 2:DE