ISO 3166-2:BE is 'n ISO-standaard en bylae tot ISO 3166-2 wat spesifiek op België betrekking het. Hierdie standaard definieer België se geweste.

Kodes Kode Naam Kategorie BE-BRU Brusselse Hoofstedelike Gewes gewes BE-VLG Vlaandere gewes BE-WAL Wallonië gewes BE-VAN Antwerpen provinsie BE-WHT Hainaut provinsie BE-WLG Luik provinsie BE-VLI Limburg provinsie BE-WLX Luxemburg provinsie BE-WNA Name provinsie BE-VOV Oos-Vlaandere provinsie BE-VBR Vlaams-Brabant provinsie BE-WBR Waals-Brabant provinsie BE-VWV Wes-Vlaandere provinsie

Sien ook Provinsies van België Gewes (België) .be

Bronne ISO 3166-2, die verwysingstabel vir die regionale landkkodes. ISO 3166-1, die verwysingstabel vir alle landkodes, soos vir domeinname op die Internet gebruik.

Kategorie:Geografie van België 2:BE