thumb|Uitsig op kerk

Alblasserdam is 'n dorp en munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Zuid-Holland, geleë in die weste van die Alblasserwaard aan die Noord-rivier. Die munisipale gebied het sowat 20 000 inwoners (2022) en 'n oppervlakte van sowat 10 km².

Die inwoners noem hul dorp ook wel Damdorp, wat kom deur die Alblas-riviertjie wat uitvloei in Alblasserdam maar deur 'n dam van die Noord-rivier is geskei. In hierdie munisipaliteit word Alblasserwaards gepraat, wat is 'n Hollandse dialek.

Die Alblasserdam-munisipaliteit grens aan die meulens van Kinderdijk Die dorp Kinderdijk met die meulens lê in die Molenlanden-munisipaliteit. en is deel van die metropolitaanse agglomerasie Drechtsteden.

Plekke Dorp: Alblasserdam Kinderdijk (buurt)

Gehuggie: Kortland

Munisipale raad Verkiesings sedert 2010:

Party Setels <br/ > 2010 Setels <br/ > 2014 Setels <br/ > 2018 Setels <br/ > 2022 SGP 3 4 5 5 PvdA 4 3 4 3 VVD 3 2 3 3 CDA 3 3 3 3 D66 2 2 2 3 CU 2 2 2 2 Leefbaar <br/ > Alblasserdam 1 Totaal 17 17 19 19

Susterstede Sereď, Slowakye Stg. Luna de Sus, Roemenië

Naburige munisipaliteite

Verwysings

Eksterne skakels Amptelike webwerf Plaatsengids (beskrywing) AlleCijfers (statistiek)

Kategorie:Nedersettings in Zuid-Holland