duimnael|300px|regs|Kaart van Suid-Afrika met die nuwe provinsiale grense (2009)
'n Provinsie (afgelei van Latyn: provincia) is 'n voorafbepaalde gebied, byna altyd 'n administratiewe eenheid, binne in 'n land of 'n soewereine staat.
Die term "provinsie" word nie oral gebruik nie. Ander benamings sluit in: départements in Frankryk, Woiwodskappe in Pole en Oblaste in Slawiese lande en sommige voormalige republieke van die Sowjetunie.
Sien ook Provinsies van Angola Provinsies van België Provinsies van Mosambiek Streke van Namibië Provinsies van Nederland Provinsies van Suid-Afrika Provinsies van die Volksrepubliek China Provinsies van Zimbabwe
Eksterne skakels