ISO 3166-2:NL is 'n ISO-standaard en bylae tot ISO 3166-2 wat spesifiek op Nederland betrekking het. Hierdie standaard definieer Nederland se provinsies.

Kodes Kode Naam Kategorie NL-DR Drenthe provinsie NL-FL Flevoland provinsie NL-FR Friesland provinsie NL-GE Gelderland provinsie NL-GR Groningen provinsie NL-LI Limburg provinsie NL-NB Noord-Brabant provinsie NL-NH Noord-Holland provinsie NL-OV Overijssel provinsie NL-UT Utrecht provinsie NL-ZE Zeeland provinsie NL-ZH Zuid-Holland provinsie

Sien ook Provinsies van Nederland .nl

Bronne

ISO 3166-2, die verwysingstabel vir die regionale landkodes. ISO 3166-1, die verwysingstabel vir alle landkodes, soos vir die domeinname op die Internet gebruik.

Kategorie:Geografie van Nederland 2:NL