Herstappe (Limburgs: Herstap) is 'n Belgiese dorp en munisipaliteit in die suide van die Vlaamse provinsie Limburg, aan die grens met die Waalse provinsie Luik. Die munisipale gebied het 85 inwoners (2011) en 'n oppervlakte van 1,35 km². Hiermee is dit die kleinste munisipaliteit van België.
Plekke Plekke in die munisipale gebied van Herstappe: Herstappe (dorp).
Eksterne skakels
Webwerf oor die dorp
Kategorie:Munisipaliteite in Limburg (België) Kategorie:Nedersettings in Limburg (België)