Vir rewolusie, 'n skielike en radikale omslag of verandering, sien Rewolusie.
Revolusie is 'n Afrikaanse rockgroep wat in 2006 deur Karlien van Jaarsveld (hoofsanger) gestig is, maar sy bedank in 2008 uit die groep. Die ander groeplede is Claud Samuel (hoof kitaarspeler), Rod Amsterdam (tromme) en Pieter de Jager (bas).
Diskografie 2008: Revolusie EP
Sien ook Lys van Suid-Afrikaanse musiekgroepe
Eksterne skakels Revolusie se myspace-blad
Verwysings
Kategorie:Suid-Afrikaanse musiekgroepe