Die Twickenham-stadion (ook bekend as slegs Twickenham of Twickers Nicky Campbell, Twickers learning from us Scots as petty tyranny crosses border, The Guardian, 1 Februarie 2007) is 'n stadion wat in Twickenham in Londen, Engeland, geleë is.
Twickenham is die grootste rugbystadion in die Verenigde Koninkryk en is onlangs tot 82 000 sitplekke vergroot. Dit maak Twickenham die tweede grootste stadion in die Verenigde Koninkryk, net na Wembley-stadion, en die vierde grootste stadion in Europa.
Die stadion word as die ikoon van Engelse rugby beskou en word meestal slegs vir rugbywedstryde ingespan. Konserte deur Iron Maiden, Bon Jovi, Genesis, U2, The Rolling Stones, The Police, Eagles en R.E.M. is ook al hier aangebied. Die Twickenham-stadion word ook jaarliks vir die Jehovah se Getuies se saamtrekke gebruik.
Wedstryde JaarWedstrydSpanTellingSpan 2Toeskouers1991Poel A12–1857 00036–630 00037–945 000Eindstryd6–1256 2081999Poel B67–773 47016–3072 000101–1072 485Kwarteindstryd uitspeelronde45–2455 000Halfeindstryd27–2172 00043–3170 0002015Poel A35–1180 01525–2881 12913–3381 01015–680 863Poel D32–1076 232Kwarteindstryd23–1979 57235–3477 110Halfeindstryd18–2080 09015–2980 025Eindstryd34–1780 1252025Bronseindstryd42–26Eindstryd13–3381 885
Verwysings
Eksterne skakels
Amptelike webwerf
Kategorie:Sportgeriewe in Londen Kategorie:Rugbystadions in Engeland Kategorie:Rugbywêreldbekerstadions Kategorie:Vrouerugbywêreldbekerstadions