Die Barbarians is 'n internasionale rugbyspan wat in Brittanje gestasioneer is. Die span bestaan uit uitgenooide spelers vanuit verskeie lande wat wedstryde teen besoekende nasionale spanne, of vir spesiale geleenthede, speel. Hulle bynaam is die "baabaas". Die Barbarians speel in tradisionele swart en wit truie, hoewel spelers die kouse van hulle tuisklubs dra. Hulle is bekend vir hulle opwindende hardlooprugby.HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013,

Die klub is op 9 April 1890 deur William Percy Carpmael gestig. Hy hou van die kultuur agter kort rugbyreise en kom met die idee van reëlmatige kort toere vorendag. Hulle wen hulle eerste wedstryd op 27 Desember 1890 teen die Hartlepool Rovers met 9 punte teen 4.

Die Suid-Afrikaanse rugbyspeler en -afrigter Nick Mallett het die span in 2009 afgerig.

Wedstryde teen internasionale spanne duimnael|Die Barbarians in 1891 duimnael|Die Barbarians in 1904 duimnael|Die Barbarians teen die Springbokke in 2007 duimnael|Die Barbarians teen die Wallabies in 2011 Opposisie Vir Teen Datum Plek Stad Kompetisie 26 10 1915-04-17 Cardiff Arms Park Cardiff Toerwedstryd 9 6 1948-01-31 Cardiff Arms Park Cardiff Finale uitdaagwedstryd Suid-Afrika 3 17 1952-01-26 Cardiff Arms Park Cardiff Finale uitdaagwedstryd 5 19 1954-02-20 Cardiff Arms Park Cardiff Finale uitdaagwedstryd 11 6 1958-02-22 Cardiff Arms Park Cardiff Finale uitdaagwedstryd Brits-Oos-Afrika 52 12 1958-05-28 RFUEA-veld Nairobi Toerwedstryd Suid-Afrika 6 0 1961-02-04 Cardiff Arms Park Cardiff Finale uitdaagwedstryd Kanada 3 3 1962-11-17 Gosforth Toerwedstryd 3 36 1964-02-15 Cardiff Arms Park Cardiff Finale uitdaagwedstryd 11 17 1967-01-28 Cardiff Arms Park Cardiff Finale uitdaagwedstryd 6 11 1967-12-16 Twickenham Londen Finale uitdaagwedstryd Rhodesië 24 21 1969-05-26 Toerwedstryd Suid-Afrika 12 21 1970-01-31 Twickenham Londen Toerwedstryd 17 33 1970-05-09 Murrayfield Edinburgh ToerwedstrydTen bate van die 1970 Britse Commonwealth-spele 9 29 1970-10-24 Gosforth Finale uitdaagwedstryd 23 11 1973-01-27 Cardiff Arms Park Cardiff Finale uitdaagwedstryd 13 13 1974-11-30 Twickenham Londen Finale uitdaagwedstryd 19 7 1976-01-24 Cardiff Arms Park Cardiff Finale uitdaagwedstryd 29 4 1976-06-12 York-stadion Toronto Toerwedstryd 14 23 1977-09-10 Twickenham Londen Silwer Jubilee-wedstryd 16 18 1978-12-16 Cardiff Arms Park Cardiff Finale uitdaagwedstryd 26 13 1983 Murrayfield Edinburgh Toerwedstryd 30 37 1984-12-15 Cardiff Arms Park Cardiff Finale uitdaagwedstryd 23 15 1985-05-26 Stadio Flaminio Rome Toerwedstryd 22 40 1988-11-26 Cardiff Arms Park Cardiff Finale uitdaagwedstryd 10 21 1989-11-25 Twickenham Londen Finale uitdaagwedstryd 16 18 1990-09-29 Twickenham ToerwedstrydEeufees herdenkings 31 24 1990-10-06 Cardiff Arms Park Cardiff ToerwedstrydEeufees herdenkings 34 22 1990-11-17 Cardiff Arms Park Cardiff Finale uitdaagwedstryd 16 16 1991-09-07 Murrayfield Edinburgh Toerwedstryd 23 27 1992-06-06 Lokomotiv Moskou Toerwedstryd 20 30 1992-11-28 Twickenham Londen Finale uitdaagwedstryd 12 25 1993-12-04 Cardiff Arms Park Cardiff Finale uitdaagwedstryd 21 23 1994-06-04 Polisieveld Harare Toerwedstryd 23 15 1994-12-03 Lansdowne Road Dublin Finale uitdaagwedstryd 70 38 1996 Lansdowne Road Dublin ToerwedstrydPeace International 45 48 1996-08-17 Murrayfield Edinburgh ToerwedstrydTen bate van die Dunblane-ramp 31 10 1996-08-24 Cardiff Arms Park Cardiff Toerwedstryd 12 39 1996-12-07 Twickenham Londen Finale uitdaagwedstryd 31 30 2000-05 Lansdowne Road Dublin Toerwedstryd 45 42 2000-05-31 Murrayfield Edinburgh Toerwedstryd 47 19 2000-08-12 Eilenriedestadion Hannover Toerwedstryd 31 41 2000-05-31 Millennium-stadion Cardiff Finale uitdaagwedstryd 40 38 2001-05-20 Millennium-stadion Cardiff Toerwedstryd 74 31 2001-05-24 Murrayfield Edinburgh Toerwedstryd 43 29 2001-05-27 Twickenham Toerwedstryd 35 49 2001-11-28 Millennium-stadion Cardiff Finale uitdaagwedstryd 29 53 2002-05 Twickenham Toerwedstryd 40 25 2002-05 Millennium-stadion Cardiff Toerwedstryd 47 27 2002-06 Murrayfield Edinburgh Toerwedstryd 49 36 2003-05 Twickenham Toerwedstryd 24 15 2003-05 Murrayfield Edinburgh Toerwedstryd 48 35 2003-05 Millennium-stadion Cardiff Toerwedstryd 40 33 2004-05-22 Murrayfield Edinburgh Toerwedstryd 0 42 2004-05-27 Ashton Gate Bristol Toerwedstryd 32 12 2004-05-30 Twickenham Toerwedstryd 66 34 2004-06-10 Universitário Lisboa Lissabon Toerwedstryd 19 47 2004-12-04 Twickenham Londen Finale uitdaagwedstryd 9 38 2005-05-24 Pittodrie Aberdeen Toerwedstryd 52 39 2005-05-28 Twickenham Toerwedstryd 19 46 2006-05-28 Twickenham Toerwedstryd 19 66 2006-05-31 Murrayfield Edinburgh Toerwedstryd 28 19 2006-06-04 Mikheil Meskhi-stadion Tbilisi Toerwedstryd 33 10 2007-05-19 Stade El Menzah Tunis Toerwedstryd 52 26 2007-06-23 Martínez Valero Elche Toerwedstryd 22 5 2007-12-01 Twickenham Londen Finale uitdaagwedstryd 84 10 2008-05-24 King Baudouin-stadion Brussels Toerwedstryd 14 39 2008-05-27 Kingsholm Gloucester Toerwedstryd 14 17 2008-06-01 Twickenham Londen Toerwedstryd 11 18 2008-12-03 Wembley-stadion Londen Finale uitdaagwedstryd / Cornwall Cup 35 26 2009-05-03 Twickenham Londen Toerwedstryd 7 55 2009-06-06 Allianz-stadion Sydney Toerwedstryd 25 18 2009-12-05 Twickenham Londen Finale uitdaagwedstryd 26 35 2010-05-30 Twickenham Londen Toerwedstryd 29 23 2010-06-04 Thomond Park Limerick Toerwedstryd 26 20 2010-12-04 Twickenham Londen Finale uitdaagwedstrydBarbarians trap Bokke , Nuus24, 4 Desember 2010. 11 60 2011-11-27 Twickenham Londen 8 59 2013-06-01 Hongkong-stadion So Kon Po Leeus-toerwedstryd http://news.bbc.co.uk/sport1/hi/rugby_union/9102421.stm 43 17 2013-11-30 Twickenham Londen Toerwedstryd 39 29 2014-06-01 Twickenham Londen Toerwedstryd 36 40 2014-12-01 Twickenham Londen Toerwedstryd 22 21 2015-05-28 Thomond Park Limerick Toerwedstryd 12 73 2015-05-31 Twickenham Londen Toerwedstryd 27 24 2015-08-29 Olimpiese stadion Londen Toerwedstryd 31 49 2015-11-21 Twickenham Londen Toerwedstryd 31 31 2016-11-05 Wembley-stadion Londen Toerwedstryd 71 0 2016-11-08 Markéta-stadion Praag Toerwedstryd 40 7 2016-11-11 Kingspan-stadion Belfast Toerwedstryd 14 28 2017-05-28 Twickenham Londen Toerwedstryd 28 31 2017-10-28 Allianz-stadion Sydney Toerwedstryd 22 31 2017-11-04 Twickenham Londen Toerwedstryd 27 24 2017-11-10 Thomond Park Limerick Toerwedstryd 63 45 2018-05-28 Twickenham Londen ToerwedstrydQuilter Cup 38 35 2018-12-01 Twickenham Londen Toerwedstryd 43 51 2019-06-02 Twickenham Londen Toerwedstryd 31 33 2019-11-16 Twickenham Londen Toerwedstryd 47 22 2019-11-20 Estádio do Morumbi São Paulo Toerwedstryd 33 43 2019-11-30 Millennium Cardiff Toerwedstryd

Rekords Teen Gespeel Gewen Verloor Gelykop % Gewen 3 2 1 0 66,66 14 3 11 0 21,43 1 1 0 0 100 1 1 0 0 100 2 0 2 0 0 Brits-Oos-Afrika 1 1 0 0 100 1 1 0 0 100 18 8 10 0 44,44 3 2 1 0 66,67 1 1 0 0 100 6 5 1 0 83,33 1 1 0 0 100 2 1 0 1 50 11 2 8 1 18,18 1 1 0 0 100 1 0 1 0 0 1 1 0 0 100 11 8 2 1 72,72 1 1 0 0 100 8 4 3 1 50 1 1 0 0 100 1 1 0 0 100 1 1 0 0 100 10 6 4 0 60 Rhodesië & Zimbabwe 2 1 1 0 50 Totaal 98 52 42 4 53,06

Verwysings

Verdere leesstof

Eksterne skakels

Die Barbarians se amptelike webtuiste

Kategorie:Rugby in die Verenigde Koninkryk Kategorie:Rugbyspanne