duimnael|links|Scomber colias soos in Liguria in Italië afgeneem.
Die Atlantiese makriel (Scomber colias), is 'n vis wat voorkom in die Atlantiese Oseaan vanaf Brasilië tot by Kanada en ook in die Middellandse See. In Engels staan die vis bekend as die Atlantic chub mackerel.
Sien ook Makriel Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies
Eksterne skakel Scomber colias by Fishbase.
Kategorie:Beenvisse