DJ Ossewa is 'n Afrikaanse musiekgroep. Die groepslede is Daniel Jakobus Ossewa, Vet Frik en Jerbes die Leeuboer. Raapie Knaapie, 'n gewese lid, is op 29 Augustus 2010 oorlede toe die bussie waarin hulle getoer het, op die N4-snelweg naby Brits in 'n ongeluk betrokke was.

Diskografie DJ Ossewa se albums: Briljantjie, 2013 NEXT MUSIEK Geraas oppi plaas, DVD, 2012 MAROELA MUSIEK Nuwe CD, 2010 MAROELA MUSIEK Die Groot Trek - tot nou HOEZIT MUSIEK Manne-Wa-Lus DVD, 2009 HOEZIT MUSIEK/SELECT Innie Lang Gras!, 2008 HOEZIT MUSIEK/SELECT Die Klap Mixes CD/DVD, 2008 HOEZIT MUSIEK/SELECT Vannie Os Oppie Jas, 2007 HOEZIT MUSIEK/SELECT Heeltemal Lewendig DVD, 2006 HOEZIT MUSIEK/SELECT Voor Op Die Wa, HOEZIT MUSIEK/SELECT Boeresports, 2005 HOEZIT MUSIEK/SELECT

Verwysings

Sien ook Lys van Suid-Afrikaanse musiekgroepe

Eksterne skakels https://web.facebook.com/djossewa/

Kategorie:Suid-Afrikaanse musiekgroepe