duimnael|regs|Pa en seuns spandeer tyd saam.
Vadersdag is 'n dag wat vaders en vaderskap gedenk. Vadersdag word in Suid-Afrika en Nederland op die derde Sondag van Junie gevier. Die dag komplementeer Moedersdag, wat moeders en moederskap gedenk.
Mense wat die dag vier bederf gewoonlik hulle vaders op die dag. Hulle bedien soms ontbyt aan hulle pa's in die bed, doen iets saam, en/of oorhandig soms geskenke om die dag vir hulle ekstra spesiaal te maak.
Jaar Vadersdag 2011 19 Junie 2012 17 Junie 2013 16 Junie 2014 15 Junie 2015 21 Junie 2016 19 Junie 2017 18 Junie 2018 17 Junie 2019 16 Junie 2020 21 Junie
Sien ook Internasionale Mannedag Moedersdag
Kategorie:Vaderskap