Omaha 280px Kaart Wapen 170px|center 75px|center Vlag 90px|center Land 20px Verenigde State  Deelstaat 20px Nebraska Administratiewe distrik (county) Douglas Koördinate  Gestig op 1854 Geïnkorporeer op 1857 Oppervlak:    - Totaal 307,9 vk km  Hoogte bo seevlak 332 m Bevolking:    - Totaal (2010) 408 958  - Bevolkingsdigtheid 1 301,4,5/vk km  - Metropolitaanse gebied 877 110 Tydsone CST (UTC -6)  - Somertyd CDT (UTC -5) Klimaat    - Tipe Kontinentale klimaat  - Gemiddelde jaarlikse temperatuur 9,8 °C  - Gem. temp. Januarie/Julie -5,7 / 24,8 °C  - Gemiddelde jaarlikse neerslae 767 mm Burgemeester Jim Suttle Amptelike webwerf cityofomaha.org

Omaha (uitgespreek /ˈoʊməhɑː/) is die grootste stad in die Amerikaanse deelstaat van Nebraska. Die stad het 'n bevolking van 408 958 mense in 2010 gehad. Die stad is geleë op die wesbank van die Missouririvier. Aan die oorkant van die rivier is die dorpie Country Bluffs wat in die deelstaat Iowa geleë is.

Geskiedenis Die stad is in 1854 gestig toe die Nebraska Gebied oopgestel was en kry sy naam vanaf die Omaha (ook Maha) inheemse volk. Hier was alreeds 'n gelisensieerde handelspos sedert 1825. Die Mormone het hier in 1846 hulle Winterkamp gestig.

Die naam Omaha het bekend geword toe een van die landings strande tydens die Slag van Normandië na die stad vernoem is.

Dit is ook 'n belangrike mark vir graan, vee en vleis verpakking.

Sien ook Omaha-strand

Bron Collier's Encyclopedia, Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 18, Bladsy 126.

Kategorie:Nedersettings in Nebraska