Philipsburg 270px Kaart Vlag 180px|center 120px|center|border Wapen 75px|center Land  Provinsie 20px Sint Maarten Koördinate  Gestig op 1763 Oppervlakte:    - Totaal  Hoogte bo seevlak  Bevolking:    - Totaal (2006) 1 338  - Bevolkingsdigtheid  - Metropolitaanse gebied  Tydsone UTC -04:00 Burgemeester

Philipsburg is die hoofstad en grootste stad van Sint Maarten, 'n deel van die Koninkryk der Nederlande in die Karibiese See. Die stad het in 2006 'n bevolking van 1 338 gehad en is die belangrikste stad op Sint Maarten en is geleë op die Suidelike kus naby die Oostelike punt van die eiland. Philipsburg was gebou om die twee Fort Amsterdam en Fort Willem en is 1763 van John Philips gestig

Kategorie:Geografie van Sint Maarten