Marius Weyers (gebore op 3 Februarie 1945 in Johannesburg) is ’n Suid-Afrikaanse akteur.http://www.filmreference.com/film/56/Marius-Weyers.htmlhttp://www.tvsa.co.za/actorprofile.asp?actorID=8352 Hy het saam met sy vrou, Yvette, op Rooiels, Wes-Kaap, gewoon waar sy op 11 Julie 2023 oorlede is nadat alzheimersiekte in 2019 by haar gediagnoseer is. Hy het internasionaal bekend geraak as Andrew Steyn in die rolprent The Gods Must Be Crazy (1980). Hy het 'n toekenning as beste akteur vir sy rol in Paljas ontvang.
In 1981 ontvang Weyers die Erepenning vir Verhoogkuns van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns. In 2021 word Weyers weer deur die Akademie vereer met die Besondere Erepenning van die SA Akademie vir sy besondere bydrae tot rolprent- en TV-kuns.
Filmografie
Rolprente Liebesnächte in der Taiga, 1967 Oupa for Sale, 1968 as Kobie Die vervlakste tweeling, 1969 as Toni Roux/'Paul' Onwettige huwelik, 1970 Stop Exchange, 1970 Sononder, 1971 Die Bankrower, 1973 Siener in die suburbs, 1973 as Jakes. Vreemde wêreld, 1974 Ein toter Taucher nimmt kein Gold, 1974 as René Chagrin Ongewenste Vreemdeling, 1974 as Steenberg. Daar kom tant alie, 1976 as Jansonius Groeneweg Listen to My Story, 1976 Target of an Assassin, 1977 as kolonel Albert Pahler The Guest: An episode in the Life of Eugène Marais, 1977 as Dr. A.G. Visser The Gods Must Be Crazy, 1980 as Andrew Steyn. Gandhi, 1982 as dirigent Le léopard, 1984 as Nicolas/Nick Denver Torn Allegiance, 1986 as Henk (die Boere) Saturday Night at the Palace, 1987 as Van Vuuren Jewel of the Gods, 1989 DeepStar Six, 1989 as dr. John Van Gelder Farewell to the King, 1989 as sersant Conklin. Happy Together 1989, as Denny Dollenbacher Windprints, 1990 as Henning The Fourth Reich, 1990 as Jan Taillard Taxi to Soweto, 1991 as Morace du Toit The Good Fascist, 1992 as van Wyk The Power of One, 1992 as prof. Daniel Marais Friends, 1993 as Johan Bopha!, 1993 as polisiehoof Van Tonder The Cage, 1995 as Clouse Den vita lejoninnan, 1996 as Dekker Paljas, 1998 as Hendrik MacDonald Final Solution, 2001 as mnr. Wolfaardt Pure Blood, 2002 as generaal Consequence, 2003 as dr. Alexander Kopp Stander, 2003 as André Stander se pa Charlie, 2004 as Van den Bergh Blood Diamond (2006) as Rudolf Van de Kaap
Die Wonderwerker, 2012 as Gys van Rooyen Die Laaste Tango, 2013 as kapt. Mauritz Duvenhage Faan se Trein, 2014 as die dominee Pad na jou hart, 2014 as Basson van Rensburg senior
TV-programme Vyfster (TV-reeks), 1984 The Mantis Project, 1985 as Selous Scout (TV-fliek) Good & Evil (TV-reeks), 1991 as Ronald The Golden Girls (TV-series), 1992 as Derek Death in the Family (TV-minireeks), 1993 as Gerrit du Plessis Nurses (TV-reeks), 1992–1993 as dr. Peter Pleckner / Ian Worthington Designing Women (TV-reeks), 1993 as Nigel Soutmansland (TV-reeks), 1999 Check-in to Disaster (TV-fliek), 2001 as Johann Falkner Song vir Katryn'' (TV-reeks), 2003 as "Dad"
Verwysings
Eksterne skakels Weyers se filmografie
20px|links Hierdie artikel is vertaal vanuit die Engelse Wikipedia
Kategorie:Geboortes in 1945 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Suid-Afrikaanse akteurs Kategorie:Afrikaners Kategorie:Suid-Afrikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Suid-Afrikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu