Kralendijk 270px Kaart Vlag 180px|center 120px|center|border Wapen 75px|center Land  Eiland 20px Bonaire Koördinate  Gestig op 1639 Oppervlakte:    - Totaal  Hoogte bo seevlak  Bevolking:    - Totaal (2006) 3 061  - Bevolkingsdigtheid  - Metropolitaanse gebied  Tydsone UTC -04:00 Burgemeester

Kralendijk is die hoofstad en grootste stad van Bonaire, 'n munisipaliteit van Nederland in die Karibiese See. Die stad het in 2006 'n bevolking van 3 061 gehad en is die belangrikste stad op Bonaire en is geleë op die Westelike kus naby die Suidelike punt van die eiland. In die plaaslike taal, Papiaments, word daar gereeld na Kralendijk verwys as "playa". Kralendijk was gebou om die Oranje-fort kort na dit in 1639 gebou is en die stad was van toe af al die hoofstad van Bonaire.

Kategorie:Geografie van Bonaire