Susanna van Biljon is 'n Afrikaanse rolprent wat op 23 September 2010 vrygestel is. Die film het R1,4 miljoen by die loket verdien.‘Roepman’ laat geld inrol, Beeld, 10 Augustus 2011

Genre Die rolprent is 'n romantiese drama.

Hoofrolspelers Karen Zoid as Rebecca Dreyer David Rees as Dirk Nico Panagio Kurt Darren Shaleen Surtie-Richards Marié du Toit as Mev. Dreyer, 'n streng musiekonderwyseres Hannes van Wyk as Johan de Villiers Anna Davel as Amanda En andere.

Storielyn Susanna van Biljon (gespeel deur Karen Zoid) is 'n 40-jarige oujongnooi wat steeds by haar ma in die huis bly, maar wie se grootste droom dit is om eendag te sing.

Sien ook Lys van Afrikaanse rolprente

Verwysings

Kategorie:Afrikaanse rolprente Kategorie:Romantiese rolprente Kategorie:Suid-Afrikaanse rolprente