duimnael|300px|’n Model van ’n Wostok-ruimtetuig. Die Wostok-ruimteprogram (Russies: Восто́к; "Oos") was ’n projek van die Sowjetunie waarmee die eerste mens in die ruimte geplaas is. Die Wostok-tuig is uit die Zenit-spioenasiesatelliet ontwikkel.
Sendings Prototipes ’n Reeks voorloper-Wostoks, onder andere minstens vyf met diere en sommige met poppe aan boord, is gebruik om voor te berei vir bemande vlugte. Die datums is wanneer die ruimtetuie gelanseer is.
Sending Ruimtetuig Lansering Notas Spoetnik 4 Korabl-Spoetnik 1 15 Mei 1960 tru-vuurpyl weier Geen naam Korabl Spoetnik (1K-1) 28 Julie 1960 Ontploffing vernietig ruimtetuig net ná lansering Spoetnik 5 Korabl-Spoetnik 2 19 Augustus 1960 Wostok-uitskietstoel-meganisme suksesvol getoets Spoetnik 6 Korabl-Spoetnik 3 1 Desember 1960 Tru-vuurpyl skakel nie af nie – tuig vernietig Geen naam Korabl-Spoetnik (1K-4) 22 Desember 1960 Ruimtetuig skei vroeg van aanjaagvuurpyl af Spoetnik 9 Korabl-Spoetnik 4 9 Maart 1961 Bring ruimtevaarderpop suksesvol terug met uitskietstoel Spoetnik 10 Korabl-Spoetnik 5 25 Maart 1961 Bring ruimtevaarderpop suksesvol terug met uitskietstoel
Bemande vlugte Sending Lansering Duur Landing Bemanning Notas Wostok 1 12 April 1961 1 u 48 m 12 April 1961 Joeri Gagarin Eerste man in die ruimte Wostok 2 6 Augustus 1961 1 d 1 u 18 m 7 Augustus 1961 German Titof Eerste bemande vlug van ’n volle dag Wostok 3 11 Augustus 1962 3 d 22 u 22 m 15 Augustus 1962 Andrijan Nikolajef Eerste gelyktydige vlug van twee bemande tuie Wostok 4 12 Augustus 1962 2 d 22 u 56 m 15 Augustus 1962 Pawel Popowitsj Eerste gelyktydige vlug van twee bemande tuie Wostok 5 14 Junie 1963 4 d 23 u 7 m 19 Junie 1963 Waleri Bikofski Langste vlug in ’n wentelbaan Wostok 6 16 Junie 1963 2 d 22 u 50 m 19 Junie 1963 Walentina Teresjkowa Eerste vrou in die ruimte
Verwysings
Eksterne skakels Korabl & Wostok-dagboek Wostok-ruimteprogram op Encyclopedia Astronautica 20px|links Hierdie artikel is vertaal vanuit die Engelse Wikipedia
Kategorie:Bemande ruimteprogram van die Sowjetunie