Hepatomegalie dui op abnormale vergroting van die lewer. Oorsake:
Kongestief Hartversaking Trombose van die dreinerende venas Obstruksie van galweë
Inflammatories Hepatitis A of B Klierkoors Toksiene
Infiltrasie Vetverandering Amiloïed Glikogeen Hemochromatose
Maligniteite Lewerkarsinoom Leukemie Limfoom
Kategorie:Siektes