Klagenfurt am Wörthersee 280px Kaart Wapen 180px|senter 75px|senter Vlag 90px|senter Land  Deelstaat border|20px Karintië Koördinate Stigting 1252 (stadsregte) Oppervlakte:    - Totaal 120,11 vk km  Hoogte bo seevlak 446 m Bevolking:    - Totaal (1 Januarie 2010) 93 949  - Bevolkingsdigtheid 782/vk km Tydsone UTC +1 (MET)  - Somertyd UTC +2 (MEST) Burgemeester Christian Scheider (FSP) Amptelike webwerf klagenfurt.at

duimnael|links|Klagenfurt in 1735 Klagenfurt am Wörthersee (Duits: [ˌklaːɡn̩fʊʁt ʔam ˈvœʁtɐzeː], ; Oostenryks: Klognfuat; Sloweens: Celovec ob Vrbskem jezeru) is die administratiewe hoofstad en grootste stad van die Oostenrykse deelstaat Karintië. Die stad het 'n bevolking van sowat 94 000 (2010) en 'n oppervlakte van 120 km². Klagenfurt lê in die oostelike Alpe-bergreeks en aan die oostelike oewer van die Wörthermeer.

Eksterne skakels

Amptelike webwerf

Kategorie:Deelstaathoofstede van Oostenryk Kategorie:Nedersettings in Karintië