Stellendam is 'n dorp in die Nederlandse munisipaliteit Goeree-Overflakkee in die provinsie Zuid-Holland. Die vissersdorp het 'n bevolking van sowat 3 500 (2007).
Geboortes Ab Klink (1958), politikus
Kategorie:Goeree-Overflakkee Kategorie:Voormalige munisipaliteite in Zuid-Holland Kategorie:Nedersettings in Zuid-Holland