Papeete 280px Kaart Wapen 180px|senter 75px|senter Vlag 90px|senter Land  Gebied  Koördinate  Stigting 1818 Oppervlakte:    - Totaal 17,4 vk km  Hoogte bo seevlak 0–621 m Bevolking:    - Totaal (2012) 25 769  - Bevolkingsdigtheid 1 500/vk km Tydsone UTC -10  - Somertyd UTC -9:30 Burgemeester Michel Buillard Amptelike webwerf ville-papeete.pf

Papeete is die hoofstad en grootste stad van die eilandnasie Frans-Polinesië op die eiland Tahiti, 'n oorsese gebied van Frankryk in die Stille Oseaan en Oseanië. Die stad het 'n bevolking van 25 769 in 2012 gehad en 'n oppervlakte van 17,4 km².

Eksterne skakels

Amptelike webwerf

Kategorie:Kusstede Kategorie:Munisipaliteite in Frans-Polinesië Kategorie:Oorsese nedersettings van Frankryk