100px|regs|
.cl is die agtervoegsel van domeinname in Chili.
.cl-domeinname word deur die Universidad de Chile uitgegee. Die registrasie van tweedevlak-domeine vir hierdie domein is toeganklik vir inwoners van Chili. Die RUT-nommer, wat as identifikasie aan Chileense inwoners uitgegee word, word vir registrasie vereis.
Registrasie van domeinname met aksenttekens is sedert 2005 moontlik.
Ondanks hul klein bevolking eindig 25% van alle Latyns-Amerikaanse domeinname met die agtervoegsel .cl (kort agter Brasilië).
Sien ook Lys van Internettopvlakdomeine ISO 3166-2:CL
Eksterne skakels NIC Chile is die huidige internet-domein-registrasieburo vir .cl NICgov Chile IANA se whois-gegewens vir .cl
Kategorie:Chili cl
sv:Toppdomän#C