100px|regs|

.cn is die agtervoegsel van domeine vir webwerwe uit die Volksrepubliek van China. Domeinname met Chinese karakters kan op die tweede vlak geregistreer word.

Sien ook Lys van Internettopvlakdomeine ISO 3166-2:CN

Eksterne skakels Whois inligting vir die cn-domein

cn Kategorie:Volksrepubliek China