100px|regs|

.cx is die agtervoegsel van domeinname van Kerseiland. Dit word deur die "Christmas Island Internet Administration Limited" (CIIA) onderhou.

Sien ook Lys van Internettopvlakdomeine ISO 3166-2:CX

Eksterne skakels CIIA se amptelike webwerf COCCA - Council of Country Code Administrators IANA se .cx-whois-inligting

cx Kategorie:Kerseiland