Ponta Delgada 280px Kaart Wapen 180px|senter 90px|senter Vlag 75px|senter Land  Gebied 23px|raam Asore Koördinate  Stigting 1450 Oppervlakte:    - Totaal 231,90 vk km  Hoogte bo seevlak 0 m Bevolking:    - Totaal (2004) 46 102  - Bevolkingsdigtheid 278,21/vk km Tydsone UTC -1 Burgemeester José Manuel Bolieiro Amptelike webwerf

Ponta Delgada is sedert 1450 die hoofstad en grootste stad van die Asore, 'n oorsese gebied van Portugal tussen Noord-Amerika en Europa in die Atlantiese Oseaan. Die stad het in 2004 'n bevolking van 46 102 gehad en 'n oppervlakte van 231,90 km².

Eksterne skakels

Kategorie:Geografie van die Asore Kategorie:Kusstede Kategorie:Nedersettings in Portugal