100px|regs|
.cr is die agtervoegsel van domeinname van Costa Rica.
Tweedevlak-domeine ac.cr: Akademiese instellings: universiteite co.cr: Maatskappye ed.cr: Onderwys fi.cr: Finansiële instellings soos banke go.cr: Regering or.cr: Organisasies sonder winsoogmerk sa.cr: Gesondheidsverwante instellings
Sien ook Lys van Internettopvlakdomeine ISO 3166-2:CR
Eksterne skakels IANA se whois-gegewens vir .cr Domeinregistrasie vir .cr
Kategorie:Costa Rica cr
sv:Toppdomän#C