Las Palmas de Gran Canaria 280px Kaart Wapen 180px|senter 75px|senter Vlag 90px|raam|senter Land  Outonome Gemeenskap  Koördinate  Gestig op 24 Junie 1478 Oppervlakte:    - Totaal 100,55 vk km  Hoogte bo seevlak 8 m Bevolking:    - Totaal (2010) 383 308  - Bevolkingsdigtheid 3 800 vk/km Tydsone UTC +0 (WET)  - Somertyd UTC +1 (WEST) Burgemeester Augusto Hidalgo Amptelike Webwerf lpavisit.com

Las Palmas de Gran Canaria, of kortweg Las Palmas, is sedert 1478 saam Santa Cruz de Tenerife die hoofstad en grootste stad van die Kanariese Eilande. Die Kanariese Eilande is 'n outonome gemeenskap van Spanje langs die kus van Noord-Afrika in die Atlantiese Oseaan. Die stad het in 2010 'n bevolking van 383 308 gehad en het 'n oppervlakte van 100,55 km². Dit is op 24 Junie 1478 deur Spanjaarde onder Juan Rejón as Real de Las Palmas gestig.

Eksterne skakels

Amptelike webwerf

Kategorie:Geografie van die Kanariese Eilande Kategorie:Kusstede Kategorie:Nedersettings in Spanje