Cyprian Bhekuzulu Nyangayezizwe kaSolomon (4 Augustus 1924 – 17 September 1968) was koning van die Zoeloenasie van 1948 tot sy dood in 1968 by Nongoma. Hy volg sy vader, koning Solomon kaDinuzulu, na 'n lang dispuut wat eers in 1944 besleg is op. Sy oom, Arthur Mshiyeni kaDinuzulu, het tydens die dispuut as heerser waargeneem.

Cyprian is deur sy seun Goodwill Zwelithini kaBhekuzulu opgevolg.

Eksterne skakels

'n Kort biografie van Bhekuzulu op South African History Online

Kategorie:Zoeloekonings Kategorie:Geboortes in 1924 Kategorie:Sterftes in 1968