Die 2010 Absa Curriebeker kompetisie is vanaf 10 Julie tot 30 Oktober 2010 gespeel. Die Curriebeker is 'n jaarlikse rugbykompetisie wat tussen provinsiale spanne in Suid-Afrika uitgespook word. Dit was die 71ste seisoen van die kompetisie sedert dit vir die eerste keer in 1889 gespeel is.

Die Blou Bulle is die verdedigende kampioene nadat hulle die Cheetahs met 36–24 in die 2009 Curriebeker Premierafdeling op Loftus Versfeld verslaan het. Die Boland Kavaliers is na die Eerste afdeling gerelegeer.

Die eindstryd is op 30 Oktober beslis tussen die Natalse Haaie en die Westelike Provinsie

Voorseisoenwedstryde Voor die aanvang van die seisoen het al die provinsiale spanne in een verpligte vriendskaplike wedstryd elk gespeel. Die uitslae word hier onder weergegee.

Tabel

Tabel notas Pos = Tabel Posisie S = Speel W = Wen (4 punte) G = Gelykop (2 punte) V = Verloor (0 punte) PV = Punte vir (Totale punte aangeteken) PT = Against (Totale punte afgestaan) +/- = Punteverskil (Die totaal van PV minus PT punte) BP = Bonuspunt Spanne kan tot twee bonuspunte in 'n rondomtaliewedstryd verdien. Een bonuspunt word toegeken vir 'n span wat vier of meer drieë gedruk het in een wedstryd, ongeag die uitslag van die wedstryd. 'n Bonuspunt sal ook toegeken word aan die verloorspan wanneer daardie span met 7 of minder punte verloor. Slegs die verloorspan kan 'n maksimum van 2 bonuspunte verkry. Pte = Alle punte wat bymekaar gemaak is

Wedstryddatums DatumDatumWeek 19–10 JulieWeek 93-4 SeptemberWeek 216–17 JulieWeek 1010-11 SeptemberWeek 323-24 JulieWeek 1117-18 SeptemberWeek 430-31 JulieWeek 1224-25 SeptemberWeek 56-7 AugustusWeek 131-2 OktoberWeek 613-14 AugustusWeek 148-9 OktoberWeek 720-21 AugustusHalfeindronde16 OktoberWeek 827-28 AugustusEindronde30 Oktober Nota: Tye, datums en wedstrydplek is onderhewig aan verandering

Week 1

Week 2

Week 3

Week 4

Week 5

Week 6

Week 7

Week 8

Week 9

Week 10

Week 11

Week 12

Week 13

Week 14

Uitspeelwedstryde

Halfeindronde

Eindronde

Spelerstatistieke

Voorste driedrukkers Top 10 driedrukkers (Statistiek )PosNaamDrieëGespeelSpan1= Bjorn Basson 21 13 Griekwas2 Lwazi Mvovo 12 14 Natalse Haaie3= Elgar Watts 9 13 Pumas3= Gio Aplon 9 10 Westelike Provinsie5 Keegan Daniel 7 14 Natalse Haaie5= Ashley Johnson 7 14 Cheetahs5= Odwa Ndungane 7 4 Natalse Haaie5= Shaun Venter 7 13 Pumas9= Michael Bondesio 6 9 Luiperds9= Coenie Oosthuizen 6 14 Cheetahs

Voorste puntemakers Top 9 voorste puntemakers (Statistiek )PosNaamPunteGespeelSpan1Willem de Waal220 (35Doel, 50Straf) 16 Westelike Provinsie2Patrick Lambie205 (5Drieë, 36Doel, 36Straf) 16 Natalse Haaie3Naas Olivier173 (3Drieë, 40Doel, 25Straf, 1Skep) 14 Griekwas4Jacques-Louis Potgieter173 (1Drie, 30Doel, 36Straf) 14 Blou Bulle5Louis Strydom146 (31Doel, 28Straf) 13 Cheetahs6Elton Jantjies141 (2Drieë, 25Doel, 27Straf) 13 Leeus7Bjorn Basson105 (21Drieë) 13 Griekwas8Elgar Watts104 (9Drieë, 16Doel, 9Straf) 13 Pumas9Clayton Durand77 (16Doel, 15Straf) 12 Luiperds

Eksterne skakels

Kategorie:Curriebeker Kategorie:Sport in 2010