Die 2009 ABSA Curriebeker kompetisie is vanaf 10 Julie tot 31 Oktober 2009 gespeel. Die Curriebeker is ’n jaarlikse rugbykompetisie wat tussen provinsiale spanne in Suid-Afrika uitgespook word. Dit was die 70ste seisoen sedert die kompetisie vir die eerste keer in 1889 gespeel is.

Die Natalse Haaie was die verdedigende kampioene. Die eindstryd is op 31 Oktober 2009 gespeel tussen die Blou Bulle en die Cheetahs. Die Blou Bulle het die wedstryd gewen met 36-24 en het sodoende hul 23ste Curriebeker-titel ingepalm.

Voorseisoenwedstryde Voor die aanvang van die seisoen het al die provinsiale spanne in een verpligte vriendskaplike wedstryd elk gespeel. Die uitslae word hier onder weergegee.

Tabel

Tabel notas Pos = Tabel Posisie S = Speel W = Wen (4 punte) G = Gelykop (2 punte) V = Verloor (0 punte) PV = Punte vir (Totale punte aangeteken) PT = Against (Totale punte afgestaan) +/- = Punteverskil (Die totaal van PV minus PT punte) BP = Bonuspunt Spanne kan tot twee bonuspunte in ’n rondomtaliewedstryd verdien. Een bonuspunt word toegeken vir ’n span wat vier of meer drieë gedruk het in een wedstryd, ongeag die uitslag van die wedstryd. ’n Bonuspunt sal ook toegeken word aan die verloorspan wanneer daardie span met 7 of minder punte verloor. Slegs die verloorspan kan ’n maksimum van 2 bonuspunte verkry. Pte = Alle punte wat bymekaar gemaak is

Wedstryddatums DatumDatumWeek 110–11 JulieWeek 94-5 SeptemberWeek 217–18 JulieWeek 1011-12 SeptemberWeek 324-25 JulieWeek 1118-19 SeptemberWeek 431 JulieWeek 1225-26 SeptemberWeek 57 AugustusWeek 132-3 OktoberWeek 614-15 AugustusWeek 149-10 OktoberWeek 721-22 AugustusHalfeindronde17 OktoberWeek 828-29 AugustusEindronde31 Oktober

Week 1

Week 2

Week 3

Week 4

Week 5

Week 6

Week 7

Week 8

Week 9

Week 10

Week 11

Week 12

Week 13

Week 14

Uitspeelwedstryde

Halfeindronde

Eindronde

Spelerstatistieke

Voorste driedrukkers Top 10 driedrukkers (Statistiek )PosNaamDrieëGespeelSpan1 Jongi Nokwe 12 Cheetahs2= Gerhard van den Heever 11 Blou Bulle2= Luke Watson 11 Westelike Provinsie4 Barry Geel 10 Griekwas5= Craig Burden 8 Natalse Haaie5= Frans Viljoen 8 Cheetahs7 Sarel Pretorius 7 Griekwas8= Bjorn Basson 6 Griekwas8= Jacques Botes 6 Natalse Haaie8= Francois Hougaard 6 Blou Bulle

Voorste puntemakers Top 9 voorste puntemakers (Statistiek )PosNaamPunteGespeelSpan1Jacques-Louis Potgieter172 (3Drieë, 32Doel, 26Straf, 5Skep) Cheetahs2Joe Pietersen157 (5Drieë, 24Doel, 27Straf, 1Skep) Westelike Provinsie3Naas Olivier151 (5Drieë, 33Doel, 20Straf) Griekwas4Herkie Kruger137 (22Doel, 31Straf) Leeus5Morné Steyn103 (3Drieë, 17Doel, 17Straf, 1Skep) Blou Bulle6Francois Brummer82 (14Doel, 17Straf, 1Skep) Blou Bulle7Cecil Dumond71 (1Drie, 9Doel, 15Straf, 1Skep) Luiperds8Willem de Waal68 (1Drie, 9Doel, 15Straf) Westelike Provinsie9Burton Francis67 (14Doel, 12Straf, 1Skep) Blou Bulle

Eksterne skakels

Kategorie:Curriebeker Kategorie:Sport in 2009