FC Internazionale Milano, kortweg Internazionale, Inter of Inter Milaan genoem, is 'n sokkerklub in Italië, wat op 9 Maart 1908 deur 'n aantal "rebelle" gestig is. Hulle is van die Milan Cricket and Football Club, nou beter bekend as AC Milan afgestig.

Die vernaamste beswaar was dat hulle geen buitelandse spelers toegelaat het nie. Hulle tuisveld is die San Siro-stadion in Milaan.

Vorige name 1908-1928 F.C. Internazionale Milano 1928-1931 Ambrosiana 1931-1945 Ambrosiana-Inter 1945-nou F.C. Internazionale Milano

Eksterne skakels FC Internazionale Milano se amptelike webtuiste

Kategorie:Italiaanse sokkerklubs Kategorie:Milaan