Die Ongelooflike Avonture van Hanna Hoekom is 'n Afrikaanse tienerfliek wat gegrond is op Marita van der Vyver se gelyknamige boek wat op 13 Augustus 2010 in teaters begin draai het. Regardt van den Bergh is die regisseur.Agter die skerms by fliek van Marita se boek: Die Ongelooflike Avonture van Hanna Hoe, Sarie, Junie 2010.

Rolverdeling Anneke Weidemann as Hanna. Anna-Mart van der Merwe as haar ma. Tertius Meintjies as haar pa. Helene Lombard as die ma van Hanna se stiefboeties. Gys de Villiers as Beyers

Sien ook Lys van Afrikaanse rolprente

Verwysings

Kategorie:Afrikaanse rolprente Kategorie:Suid-Afrikaanse rolprente