duimnael|regs|300px|Die groot-skerm word in Darling Harbour, New South Wales opgerig. duimnael|regs|300px|Die jolkol in Trocadéro, Parys.

'n FIFA-jolkol (Fan Fest) is 'n byeenkoms wat deur FIFA georganiseer word en mense in staat stel om die FIFA Wêreldbeker gesamentlik te geniet instede daarvan om dit tuis te kyk. Die eerste jolkolle is in 2006 gedurende die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2006 in Duitsland aangebied. Dit was so suksesvol dat FIFA besluit het om dit in verskeie stede wêreldwyd tydens die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010 aan te bied. Die ligging van die jolkolle word so gekies dat dit duisende mense kan akkommodeer. Groot TV-skerms word opgerig vir lewendige uitsendings van wedstryde.

Ligging van jolkolle in 2010

Verwysings

Eksterne skakels

FIFA se Jolkol-webtuiste FIFA se webtuiste

Kategorie:FIFA