Die KNVB (Nederlands: Koninklijke Nederlandse Voetbalbond, [ˌkoːnɪŋkləkə ˌneːdərlɑntsə ˈvudbɑlbɔnt]; Koninklike Nederlandse Voetbalbond) is die Nederlandse sokkerbond. Die KNVB is op 8 Desember 1889 gestig en organiseer die hoofsokkerligas in Nederland, insluitende die Eredivisie, Eerste divisie, Eredivisie vir vroue en amateursokker, maar ook die Nederlandse nasionale sokkerspan.

Eksterne skakels

Die KNVB se amptelike webtuiste

Kategorie:Sokker in Nederland Kategorie:Sokkerbeheerliggaam