James Ramsay MacDonald (Lossiemouth, 12 Oktober 1866 – Atlantiese Oseaan, 9 November 1937) was 'n Britse politikus en 'n Eerste Minister van die Verenigde Koninkryk wat aan die Arbeidersparty behoort het.
Bronnelys Kevin Morgan: Ramsay MacDonald (20 British Prime Ministers of the 20th Century). Haus Publishing Ltd, London 2006, .
Kategorie:Eerste Ministers van die Verenigde Koninkryk Kategorie:Britse opposisieleiers Kategorie:Britse ministers Kategorie:Skotse politici Kategorie:Ministers van Buitelandse Sake Kategorie:Geboortes in 1866 Kategorie:Sterftes in 1937