Vir die denkbeeldige swartluiperd, sien Bagheera.
Bagheera is 'n genus waaronder twee springspinnekopspesies ingedeel word.
Naam Die naam van die genus is vernoem na Bagheera, die swartluiperd in Rudyard Kipling se The Jungle Book. Ander Salticidae-genusse met Kipling se karaktername is Akela, Messua en Nagaina.
Spesies Bagheera kiplingi Peckham & Peckham, 1896 — Meksiko, Guatemala Bagheera prosper (Peckham & Peckham, 1901) — VSA, Meksiko
Verwysings Platnick, Norman I. (2009): The world spider catalog, weergawe 10.0. American Museum of Natural History.
Eksterne skakels Kleursketse van B. kiplingi
Kategorie:Spinnekopagtiges