Die Toskaanse leeu of Toskaanse jaguar is 'n prehistoriese groot katsoort uit die ‘‘Villafranchien’’ van Italië. Ewenwel dit oorspronklik as ’n afsonderlike spesie gereken is, word Panthera toscana vandag dikwels as die voorganger van Panthera gombaszoegensis, oftewel die Europese jaguar, beskou.

Letterkunde A. Turner: The big cats and their fossil relatives. Columbia University Press, 1997.

Kategorie:Katagtiges