Akela is 'n spinnekopgenus waaronder drie springspinnekopspesies ingedeel word. Twee spesies kom in Sentraal- en Suid-Amerika voor, terwyl die derde een in Pakistan te vinde is.
Naam Die naam van die genus is vernoem na Akela, The Lone Wolf uit Rudyard Kipling se The Jungle Book. Ander Salticidae-genusse met Kipling se karaktername is Bagheera, Messua en Nagaina.
Spesies Akela charlottae Peckham & Peckham, 1896 (Guatemala, Panama) Akela fulva Dyal, 1935 (Pakistan) Akela ruricola Galiano, 1999 (Brazil, Uruguay, Argentina)
Verdele leeswerk Galiano, M.E. (1989). Nota oor die genera Admestina en Akela (Araneae, Salticidae). Bull. British Arachnol. Soc. 8(2): 49-50.
Eksterne skakels Kenmerksketse van ''A. ruricola
Kategorie:Spinnekopagtiges