Velibor "Bora" Milutinović (Serwies: Велибор Милутиновић – Бора; gebore 7 September 1940 in Bajina Bašta, Joego-Slawië) is 'n Serwiese sokkerafrigter en voormalige speler.

Hy is bekend vir die vyf verskillende spanne wat hy tydens FIFA se Sokker-Wêreldbekertoernooie afgerig het. Naamlik: tydens die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1986 tydens die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1990 tydens die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1994 tydens die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1998 tydens die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2002

Hy is ook die eerste afrigter wat vier verskillende spanne verby die eerste rondte kon neem, voordat hy dit nie met China regkry het nie. Hiermee verdien hy sy bynaam, Miracle Worker. Die bynaam is eerste aan hom toegedig deur Alan Rothenberg, destyds die president van die VSA se Sokkerfedersie.

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Serwiese sokkerspelers Kategorie:Sokkerafrigters Kategorie:Geboortes in 1944 Kategorie:Lewende mense