Robin Bo Carl Söderling (Sweeds: [ˈrɔbɪn ˈsøːdəɭɪŋ]; gebore 14 Augustus 1984 in Tibro) is 'n voormalige Sweedse tennisspeler.

Söderling speel sedert 2001 professioneel tennis. Hy haal vir die eerste keer in 2003 die top-100 en in 2004 die top-50 posisies. In 2009 skuif hy vir die eerste keer op na die top-10. Sy hoogste posisie op die ATP-ranglys is die 7de plek, die behaal by op 22 Februarie 2010.

Hy verloor in 2009 teen Roger Federer op Roland Garros. In 2010 dring hy weer tot Roland Garros se eindstryd deur, maar verloor 6–4, 6–2 en 6–4 teen Rafael Nadal.

Grand Slam-rekord duimnael|links|upright|Robin Söderling tydens die VSA-Ope in 2009 Die tabel toon Söderling se prestasie tydens elk van die Grand Slam-toernooie in mansenkels waaraan hy deelgeneem het: Jaar Australiese Ope Franse Ope Wimbledon VSA-Ope2002 Nie deelgeneem nie Nie deelgeneem nie Nie deelgeneem nie Rondte 22003 K2 K1 Rondte 3 Rondte 12004 Rondte 2 Rondte 1 Rondte 1 Rondte 22005 Rondte 1 Rondte 2 Rondte 1 Rondte 32006 Nie deelgeneem nie Rondte 1 Rondte 1 Rondte 22007 Rondte 1 Rondte 1 Rondte 3 Nie deelgeneem nie2008 Nie deelgeneem nie Rondte 3 Rondte 2 Rondte 12009 Rondte 2 Eindstryd Rondte 4 Kwarteindstryd2010 Rondte 1 Eindstryd Kwarteindstryd Kwarteindstryd2011 Rondte 4 Kwarteindstryd Rondte 3 Nie deelgeneem nie

Verwysings

Eksterne skakels

Amptelike webwerf Robin Söderling se ATP-profiel Robin Söderling se ITF-profiel

Kategorie:Sweedse tennisspelers Kategorie:Geboortes in 1984 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Olimpiese deelnemers