duimnael|regs|300px|Mense van oor die wêreld kan aanlyn met IRC kommunikeer.

Dit is 'n lys van IRC-bedieners wat oop is vir publieke gebruik. Dit is gesorteer volgens netwerk. Bedieners wat aan dieselfde netwerk behoort is aan mekaar gekoppel. Dieselfde kletskamers kan dus besoek word deur enigeen van die bedieners op dieselfde netwerk te gebruik.

Suid-Afrika

SUNet irc.sun.ac.za: Plek: Universiteit van Stellenbosch Koördinate: Poorte: 6667 (ook 80 en 8067 op universiteitsnetwerk)

ZAIRC irc.zairc.net: Plek: Johannesburg Poorte: 21, 25, 80, 110, 8080, 6666, 6667, 6668, 6669 Poorte (SSL): 443, 6697, 7000, 7001

CTWUG, JAWUG en PTAWUG irc.ptawug.co.za irc.jawug.za.net irc.ctwug.za.net fire.ctwug.za.net irc.pewug.za.net irc.dwc.za.net

Internasionaal chat.freenode.net irc.wikimedia.org

Kategorie:IRC