Francesca Schiavone (Italiaans: [franˈtʃeska skjaˈvoːne]; gebore op 23 Junie 1980 in Milaan) is 'n voormalige Italiaanse professionele tennisspeelster. Sy begin in 1998 haar sport professioneel beoefen. Op 5 Junie 2010 wen sy die Franse Ope deur Samantha Stosur van Australië in die eindrondte met 6-4 en 7-6 (2) te verslaan. Hiermee word sy die eerste Italiaanse vrou wat 'n Grand Slam-enkelspeltitel wen.Italianer wen Franse Ope , Nuus24, besoek op 6 Junie 2010.
Grand Slam-rekord duimnael|links|upright|Francesca Schiavone tydens die Wimbledon-kampioenskap in 2016 duimnael|links|upright|Francesca Schiavone tydens die Mutua Madrid Open in 2014 Die tabel toon Schiavone se prestasie tydens elk van die Grand Slam-toernooie in vroue-enkels waaraan sy deelgeneem het: Jaar Australiese Ope Franse Ope Wimbledon VSA-Ope2000 Nie deelgeneem nie Nie gekwalifiseer nie Nie gekwalifiseer nie Rondte 32001 Rondte 1 Kwarteindstryd Rondte 2 Rondte 12002 Rondte 3 Rondte 3 Rondte 2 Rondte 42003 Rondte 1 Rondte 2 Rondte 3 Kwarteindstryd2004 Rondte 2 Rondte 4 Rondte 2 Rondte 42005 Rondte 3 Rondte 4 Rondte 1 Rondte 32006 Rondte 4 Rondte 4 Rondte 1 Rondte 32007 Rondte 2 Rondte 3 Rondte 2 Rondte 22008 Rondte 3 Rondte 3 Rondte 2 Rondte 22009 Rondte 1 Rondte 1 Kwarteindstryd Rondte 42010 Rondte 4 Wenner Rondte 1 Kwarteindstryd2011 Kwarteindstryd Eindstryd Rondte 3 Rondte 42012 Rondte 2 Rondte 3 Rondte 4 Rondte 12013 Rondte 1 Rondte 4 Rondte 1 Rondte 12014 Rondte 1 Rondte 1 Rondte 1 Rondte 12015 Rondte 1 Rondte 3 Rondte 1 Rondte 12016 Nie gekwalifiseer nie Rondte 1 Rondte 2 Rondte 12017 Rondte 1 Rondte 1 Rondte 2 Rondte 12018 Rondte 1 Rondte 1 Nie deelgeneem nie Nie deelgeneem nie
Verwysings
Eksterne skakels
Amptelike webwerf Francesca Schiavone se ITF-profiel Francesca Schiavone se WTA-profiel
Kategorie:Italiaanse sportlui Kategorie:Tennisspelers Kategorie:Geboortes in 1980 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Olimpiese deelnemers