Louis Trichardt kan na een van die volgende verwys:

Louis Trichardt, Limpopo, 'n dorp in Limpopo, Suid-Afrika. Louis Tregardt, die Voortrekkerleier waarna die dorp genoem is.

Sien ook Trichardt, 'n dorp in Mpumalanga, noordoos van Secunda. S.P.E. Trichardt, kleinseun van Louis Tregardt.